BELê in 1 x SOLAR LEES PREMIUM - ONTVANG DIE 2de EEN GRATIS! PLUS BESPAAR NOG R500 MET SPESIALE KOEPON KODE-BBT!

Wanneer hierdie bladsy nie meer beskikbaar is nie, is hierdie spesiale aanbod verby - klik op die knoppie hierbo en belê nou...

Baie geluk, aangesien jy hier is...is die oplossing vir jou kind se leessukses, binne bereik...

Beperkte Tyd Promosie Reëls

2de Solar Lees Gratis

Belê in 1 Solar Lees Premium program en ontvang die 2de een heeltemal gratis. Gebruik op 'n 2de rekenaar tuis, OF Verkoop die 2de Gratis program aan iemand anders vir die helfte van die prys!

Baie Beperkte Tyd

Wanneer hierdie bladsy nie meer beskikbaar is nie, is hierdie promosie verby!!!

Koepon Kode

Gebruik BBT as die Koepon Kode wanneer jy aanlyn betaal en BESPAAR NOG R500! 🙂 (Ons het nog nooit R500 korting plus 'n 2de program Gratis aangebied nie!! Belê Vandag...

Besparing

Totale besparing is nou R3000 Plus die 2de Program is Gratis. Indien jy die 2de program aan iemand verkoop, kos elke program slegs R993.50...'n bedrag wat ons nog nooit aangebied het nie!

Installasie

Die eerste Solar Lees Premium program laai jy af op jou Windows rekenaar of skootrekenaar binne minute nadat jy veilig aanlyn deur PayFast Suid Afrika betaal het . Betaling kan geskied met jou krediet/debiet kaart of EFT.

Afrikaans en Engels

Wanneer jy belê in Solar Lees vir jou kind, is die program in Afrikaans en Engels...alles in een program. Jy kan ook tot 6 kinders registreer per program om Solar Lees te gebruik.

Kyk na die kort video hieronder vir al die inligting oor hierdie spesiale aanbod - net vir jou beskikbaar!

Wat sê ons kliente?

Ek kan regtig getuig dat die leesprogram werk. Ek gebruik hom nog nie lank nie en gebruik dit vir 2 kindertjies wat in my klas geweldig sukkel. En na 3 maande kan ek beslis klaar ‘n verskil agterkom. Ek kan Solar lees beslis met ‘n oop gemoed aanbeveel
Helen van Eeden
Onderwyser
Baie dankie vir die Solar lees program. Ja, dit het my dogter se lees vermoë baie verbeter. In die begin het dit maar haak en stoot gegaan, maar toe begin dit verbeter. Wat ook baie gehelp het is met haar begrip toetse. Dit was eers groot gesukkel maar nou gaan dit punt in die wind en haar geheue het ook verbeter. Daar is nog harde werk voor maar ons is vol moed.
Henk Jacobs
Ouer
My seun sê Solar Lees werk eerlik waar die beste, dis maklik en vining. My dogter sê Solar Lees help haar baie veral met haar Engels. Ek kan werklik ‘n verskil sien in hulle leesvaardigheid in al hulle vakke! Ek het baie geld in die verlede gemors op ander opsies, maar dankbaar dat die bekostigbare program ‘n groot verskil maak vir my kinders. Mamma jy hoef nie eers meer rond te ry nie… BESTE BONUS my kinders kan nou gedurende “Lockdown” nogsteed lees oefen in Afrikaans en Engels!!
Debbie du Toit
Ouer

100% Geld-Terug Waarborg!

Ons is so vol vertroue dat Solar Lees die oplossing is vir jou kind se leesprobleme, dat ons bied ‘n 100% Geld-Terug Waarborg! Nie net dit nie, jy kan selfs die program hou na die terugbetaling met ons komplimente!

Voorwaarde: Al wat jy hoef te doen is om jou kind se Solar Lees vorderingsverslae aan ons te stuur wat sal wys jou kind het die program gebruik vir 6 maande. (Ouers…Programme wat stof opgaar en nie gebruik word nie, werk nie en word nie gedek onder hierdie waarborg nie!)

Scroll to Top